Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Eleanor Baker Omnibus 2

ebook
'n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná 'n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet 'n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te hê. In Wêreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer 'n swaargewonde bendelid op haar drumpel beland. Kan twee mense wie se wêrelde só hemelsbreed verskil, genesing bymekaar vind?
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans