Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Mombakkies

ebook

Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee. Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.

Table of Contents
Voorwoord

Vark Koop

Icu

Eerste dag in die Hoërskool

My Trourok

Waarom jy?

Not Allowed to

Amper geskei en amper dood

Overalls

Bok buite die kerk

Koek en tee by Focaccia Café

Kaapse Draai

Bainskloof

Visvang en rotse

Albertinia se "stop and go"

Blommie in die blomme

Focaccia Café; Tweede rondte

'n Opsomming

Bainskloof brand

Maklik

Tussen Worcester en Robertson

Êrens van nêrens

Emmers vol Liefde

Padlangs

On the spectrum

Die Mielieland

Etenstyd by die Ouetehuis

Blou dag

Laatmiddag in Melkbos

Asem

Weskus se Nasionale Park

Ouma se handsak

Bra min

Belinda se Bytjie kombers

Matjiesfontein

Die Vuur

Geseën na reën

Na'rie vuur

Na'rie vuur

Ouma se Vlerke

Verlore

Getemde mens

Matjoks en die waarde van 'n lewe

Vlugtig is ons tydjie op aarde

Winter reën

Tygerberg Hospitaal

'n Kis en finale Kus

Gesond en Geseënd

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans