Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir 'n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk.
Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis. Hiermee dompel sy beide van hulle in 'n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor 'n keuse te staan.
Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in 'n vrou wil hê? Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wát hy werklik is?
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
April 1, 2024 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781779875150
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781779875150
- File size: 854 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.