Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Riek en Niek

ebook

Spoetniek is nie 'n gewone slak nie.

Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.

En VINNIGER ook.

Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.

Hy wen elke keer.

Maar nare Nanja hou nie van slakke nie.

Daarom kla sy by juffrou Burp ... e ... juffrou Burk ... en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!

Kan Riek en Niek aan 'n slim plan dink om Nanja terug te kry?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans