Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Minki maak 'n plan

ebook

Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen ... Kort voor lank waai die hare behoorlik!

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans